ABS ISD Conflict Zone Afrikaans2

Slide show wys konflik/aksie foto’s van die tyd tydperk 1991-1994. Die Afdeling Binnelandse stabiliteit (ABS) was ’n semi-outonome eenheid van die destydse Suid-Afrikaanse Polisie, hierdie eenheid was getaak om die politieke geweld en onrus van die laaste 4 jaar van die loop op na die 1994 April verkiesings te help bekamp. Die musiek is: Geraamtes in jou kas, van Brixton Moord en Roof Orkes. Die tweede lied is die tema liedjie van Vyfster Slide show of some conflict/action photos of the time period 1991
Back to Top