MA SE PA SE

David Cockrell is `n man daar van Langebaan se wereld en was vir baie jare lid van “Die Namakwalanders“ se orkes. David het 2 sang cds uitgegee wat baie gewild was en hier sing hy vir ons “Ma sê, Pa sê“ wat van sy eerste cd afkom.
Back to Top